GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Gevaarlike vrag val in Oranjerivier
by www.volksblad.com
28 April 2011
MORE ARTICLES

2011-04-27 22:42
Pieter Steynen en Helena du Toit

COLESBERG. – ’n Vragmotor wat chemikalieë vervoer en omgeslaan het, hou moontlik ’n gevaar vir mense langs die Oranjerivier by Gariepdam en Colesberg in.

Volgens konst. Thabo Litabe, polisiewoordvoerder, het die vragmotor gister omstreeks 04:00 sowat 10 km van die Gariepdam omgeslaan en in die Oranjerivier geland.

Die bestuurder van die vragmotor is op die toneel dood.

Hy het vermoedelik ’n hartaanval gehad en toe beheer oor die vragmotor verloor. Sy naam kan nie bekend gemaak word nie omdat sy naasbestaandes nog nie opgespoor is nie.

Twee passasiers was ook in die vragmotor.

Een van die passasiers, mnr. Johannes van As (40), is in ’n stabiele toestand in die Manne Dipico-hospitaal op Colesberg. Die tweede passasier, mnr. Emanuel Moyo (24), is ongedeerd. Hy was glo ’n ryloper wat ’n geleentheid saam met die vragmotor gekry het.

Me. Elke de Witt, woordvoerder van die Vrystaatse gesondheidsdepartement, sê noodspanne van Bloemfontein werk onverpoos om die besoedeling in die rivier op te klaar.

“Ons waarsku alle mense langs die rivier en wat van die rivier se water gebruik maak, om uiters versigtig te wees en nie met die water in aanraking te kom nie.”

Sy sê die chemikalieë is “hoogs gevaarlik”.

Teen gister laat was spanne nog besig op die toneel.

“Ons wag vir ’n verslag voordat ons kan bepaal watter soort chemikalieë dit is.”

Volgens ingeligtes op die toneel is dit “drie soorte suur”.

’n Lid van die noodspan sê die moontlikheid vir grootskeepse besoedeling is min, aangesien die rivier sterk vloei.

- Volksblad

Update 2011/04/30:

All containers have been recovered but it is still not clear what type of chemical was spilled. A contactor was appointed to try and clean up as much of the chemical as possible. It is still not clear what impact it would have on the immediate Orange River system where the spillage took place as it is expected that the chemical would be dissolved as it mixes with the volume of river water as it flows futher down the river.



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
© Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.