GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Net verwyder uit Klaserie
by Riaan van der Linde
06 May 2011
MORE ARTICLES

Hier is foto van 'n net wat ek en my seun te Klaserie dam in een van die oorkanste wal se baaie gekry het. Daar was 3 halfgevrete vissies in en ook een snaakse vis. Ek eht ongelukkig nie my selfoon of kamera saam met ons gehad sodat ek dit kon afneem nie.

As ek 'n beskrywing moet gee is die vis soos groot soos 'n forel van so 600gram en ook amper die kleur van n reλnboog forel met 'n baie klein mondjie en n tipe van slurpie onder die bek. Ek het die vis bevry en dit was sterk genoeg om weg te swem. Laat weet maar as jy inligting het sal interesant wees nog nooit so iets gesien nie. Ek weet nie of dit alge eet of wat nie.

Dankie vir al jul moeite om SACS aan die gang te hou.

Groete,

Riaan



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
© Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.