GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Kamodev 360 sukses
by Francois Pretorius
10 May 2011
MORE ARTICLES

Ons almal weet dat mens maklik by sommige damme "blank" indien daar te veel beweging en geraas is. Karel van Kamodev 360 het vir 4 dae 'n sessie gaan doen met die aasbootjie van hom by 'n moeilike SACS spesiehengel dam en 'n sessie gehad wat enigiemand groen van jaloesie sal laat. Kyk gerus na die aangehegte fotos as bewys van sy sukses.

Hier is wat Karel vir ons geskryf het.

Hier is die vis wat ek met die kamo 360 gevang het. Ek stuur nog
'n e-mail van gaste wat saam was wat ook met sy eie kamo 360 gevang het.

Die boot bewys homself eerlik!!! Dit gaan oor die spesifieke manier wat die boot voer, tipies hoe groot karp eet, soek los "freebes" en bou dan
selfvertroue op en sluk dan jou hoekaas met vertroue.

Die aas was ongegeurd en weggesteek in die voer en dan is dit maar net "luck" hoe groot die vis is wat jou aas sluk. Ons het maklik 60kg voer uitgesit, die hopper vol mielies gemaak en net een hand hemp en `n paar tigers bo ingesit. Die boonste voer spin naaste aan jou hoekaas en die onderste voer verder.

Groete,

Karel

Hardus en Lorinda Seegers het ook `n Kamo 360. Hardus het 'n nuwe pb van 15.8kg geland en Lorinda 2 pb's; eerste 10.9kg en toe 11kg. Die een vis van Hardus wat 12.3 kg geweeg het, het hy sondag oggend gevang. Ek het dieselfde vis Maandag-oggend gevang met `n gewig van 12.5kg. Die vis het sekerlik lekker vol vertroue die voer gevreet. Ek dink tog daai spesifieke vis is dom want dit is glo al op ten minste 3 vorige geleenthede gevang; dis nou volgens Juan en Leslie (Naby geleλ hengelaars wat die dam ken).

Graskarp - 14.5kg
Graskarp - 14.5kg
Karel hou nou die nuwe rekord vir 'n grassie by die venue.

Karel met 'n 40lb'er
Karel met 'n 40lb'er
Karel met die grootste vis vir die sessie.



Karel se gas Hardus met sy nuwe PB van 15,8kg
Karel se gas Hardus met sy nuwe PB van 15,8kg
Wat 'n mooi vis.

Lorinda se  nuwe PB van 11kg
Lorinda se nuwe PB van 11kg
'n Gelukkige dame met haar nuwe PB.

Nog 'n foto van die 18,5kg common
Nog 'n foto van die 18,5kg common
Wat 'n sessie was dit nie!

<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
© Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.