GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Hoe om 'n 'Cluster bait' te maak
by Riaan Kok
25 January 2012
MORE ARTICLES

Ek weet nou nie of ek hier die wiel re-invent nie maar verskoon as dit al so gedoen is soos wat ek hier onder gaan verduidelik maar ek kon sowaar nκrens op die internet iets kry van hoe mens 'n netjies cluster met min moeite kon maak nie. Die wat ek daar gekry het is ingewikkeld en nie 100 % waarna ek opsoek was nie.

Ek is mal oor die hair rig se mechanics en is ook baie lief om met mielies te hengel en die hair cluster was vir my die oplossing. Ek het lank gesukkel om met 'n idee voorendag te kom om dit maklik te kon maak. Op die ou einde van die dag was die oplossing so eenvoudig dat ek nie kan glo ek sal die eerste ou wees wat met die idee vorendag gekom het nie en dis hoekom ek om verskoning vra as dit al voorheen uitgedink is.

Goed, so lyk die Riaan Kok cluster, hehehe. (Sien fotos langsaan vir die volle beskrywing oor hoe om dit te maak.)

Foto 1
Foto 1
Die tools benodig om die cluster te maak

Foto 2
Foto 2
Jy maak dan 'n 'lussie knoop' om 'n gummy stop wat sal dien as die cluster stop. Ek het met die mielie cluster sommer 'n mielie gebruik in plek van die gummy stop wat ook lekker werk.



Foto 3
Foto 3
Jy trek dan die braid deur 'n stukkie rig tubing wat jy die lengte van bepaal het vooraf sodat die cummy stop tot teen die opening van die rig tubing gaan rus.

Foto 4
Foto 4
Jy ruig dan jou baits (Tigers en mielies in die geval) met jou bait needle deur sodat dit by die lengte van die rig tubing sal pas en dan ruig jy weer die los end van die braid weer deur die rig tubing.

Foto 5
Foto 5
As jy die eerste een klaar gedoen het sal dit so lyk.

Foto 6
Foto 6
Jy herhaal nou maar net die proses tot jou cluster vir jou 'vol' genoeg is en dan trek jy net nog 'n gummy stop oor die los punt braid om jou cluster in plek te hou vir jou hoek wat volgende sal volg.

Foto 7
Foto 7
Jou cluster is nou klaar en sal soos volg lyk.

Foto 8
Foto 8
Nou kan jy jou cluster klaar maak deur jou hoek vas te maak. Die eindproduk gaan dan so lyk.

Foto 9
Foto 9
Hier is die mielie cluster.

Foto 10
Foto 10
Kyk nou net hoe mooi sal dit op die bodem lκ.

<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
© Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.