GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Tzaneen Dam Sessie: 14 Junie tot 18 Junie 2010
by Torry
23 June 2010
MORE ARTICLES

'n Rukkie loop ek al met die gedagte rond om nog n hengel sessie in te kry by Klaserie saam met Marius. Ons het gepraat oor heelwat nuwe rigs wat ons moet probeer, waar ons moet kamp op slaan, ens. Soos dit toe nou moes gebeur kon Marius nie saam gaan vir die week nie as gevolg van werkverpligtinge en toe die sessie na Klaserie op die langebaan geskuif.

Met al die nuwe rigs wat ek gemaak het kon ek nie wag om te gaan hengel nie en waar anders dan as in Tzaneen. Met die Social in Tzaneen spook daai grote nog by my wat gelukkig was om in die snags weg te kom. (My witness Snytjie kan dit bevestig)
Die kombuis was oorgeneem met al die voorbereidings (Tigernuts, hemp en maples) en Maandag oggend vroeg sien jy net diesel bolle trek (net n petrol bakkie ry dalk so bietjie vinniger).

Die Munisipale Area naby die Saagmeule was die swim wat gewen het. En na so 2 ure se harde arbeid is die swim skoon gesny. Ongelukkig is Tzaneen se area dig toegegroei en moet n ou maar so bietjie effort in sit.

Op 130 meter links is daar n plato van 9 voet wat geleidelik val na 30 voet. Ek het die hele area +/- 200 meter gevoer met sowat 3kg gemende tigernuts hemp en maples. Twee stokke is in die 9 voet water geplaas, twee op 18 voet en een stok op 30voet wat ek kon gebruik het om op verskillend dieptes mee te eksprimenteer.

My "rigs", "presentation" en hengelgerei was as volg:

- Rigs gebruik (bolt rig, safety rig)
- Visstokke Docks F11 (amazing performance van die kant af en van die boot af)
- 170g cluster weights waar die sleeve net so kwart oor safetyclip geskuif is (maak seker die gewig kom af anders haak dit baie vinnig vas in die snags en weg is jou vis)
- 1 meter leadcore (PB products; baie sag en neem die kontoer van die grond aan)
- Boom section
- Hooklink van 6 cm insluitend met no4 Super Strong hoek van PB products vir die snags
- Twee tigers op elke hair

14 en 15 Junie:-

Die weer was perfek en tent is opgeslaan en alles uitgepak en was gesettle so 16h00.

1ste Vis 01h00 15/6/2010 12kg mirror Stephan 18 vt water
2de Vis 15h15 15/6 2010 9kg common Torry 30 vt water
3 de Vis 17h35 15/6 /2010 13.1kg common Torry 9vt water
4 de Vis 19h00 15/6/2010 12.8 kg common Torry 9 vt water

16 en 17 Junie:-

'n Baie sterk weste wind waai heeldag die 16de en ryp 17de.
Die water was rooibruin verkleur die 17de in die 9vt water wat al die kos van die bodem af losgemaak het en het 6 Karpe van almal tussen 12 en 14kg opgelewer en my nuwe PB op n Mirror opgestoot tot net so oor die 14.3kg het wat n pragvis.
Vangste in die aand was oor die algemeen die kleiner visse tussen 8 en 10kg klas en deur die dag alles oor 10kg.

Beplanning maak die verskil tussen 'n blank en n suksesvolle sessie.
Die sessie was suksesvol en dankie vir die kennis wat Marius so gewillig deel en die talle besprekings van idees rondom watter dieptes om te hengel en die rigs wat oor en oor gemaak is tot die regte swaai van die hoek gekry is in 360 grade swaai (al die visse is solid in die onderlip gehaak). Die weer het binne 24 uur verander maar die tegniek, geduld en voorbereiding was dit die moeite werd.

Dankie ook aan Francois wat bereid was om op kort kennisgewing vir my toestemming kon kry om Bosbou se gronde te kon hengel indien nodig.

A beautiful common
A beautiful common
A very nice common

A misty morning
A misty morning
What an awsome feeling when the mist moves in and everything becomes quit.

It is good to be in the Nature
It is good to be in the Nature
Some of the very nice Nature scenes that Tzaneen offers.

My new PB Mirror of 14.3kg
My new PB Mirror of 14.3kg
My new Personal best, makes all the hard work worth while.

My sons new PB of 12kg
My sons new PB of 12kg
A nice mirror PB for my son.

Very solid hook hold
Very solid hook hold
The rigs we used made for very good hook holds



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.