GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Kinderhuis / Orphanage Projects
by Francois Pretorius
23 October 2012
MORE ARTICLES

SACS would like to thank one of its members, Gert Venter, who took the time the weekend of the 19th to 21st of October to take kids of a local orphanage out for a weekends fishing to teach them about fish safety and how to properly look after fish when caught.

SACS would like its members to know that there is a kit available for 19 Anglers from us to our SACS members for events like these. The kit will be borrowed out to SACS members for such events.

Gert wrote the following :

“Goeie mτre Francois.
Baie dankie vir die visstokke en katrolle wat vir die kinders beskikbaar gestel was. Ons het Vrydag-oggend net na 07h00 by die oord aangekom en kamp opgeslaan. Wou juis voor die ander daar wees sodat ons gereed kan wees wanneer die kinders begin aankom. Aangesien ek die bestuur van die oord vir die naweek moes behartig wou ek daar wees wanneer die ander opdaag.

Die eerste groep kinders het eers na 15h00 opgedaag en net voor hulle kon begin tent opslaan het ons die moeder van alle storms beleef. Dit het begin met ‘n baie sterk wind asook rukwinde wat gepaard gegaan het met hael so groot soos golfballe. Aangeheg is ‘n foto van bome wat die winde ontwortel het. Ander kinders het heelwat later opgedaag en die laaste groepie het eers na 19h00 opgedaag. Ek het die eerste 6 visstokke en katrolle Vrydag middag uitgedeel maar die seuns moes eers help om kamp op te slaan. Hulle het eers na aandete tyd gekry om besig te raak met visvang. Van die volwassennes het saam gevang tot 02h00 waarna almal gaan slaap het.

Saterdag oggend het daar baie takke, riete en grasse met die rivier die dam ingespoel. Alhoewel daar toe meer kinders visstokke gekry het, het nie een daarin geslaag om iets te vang nie. Dink die feit dat die water bruin was en daar baie kos saam met die water ingespoel het, het dit moeilik gemaak. Van die kinders het later die hoeke afgehaal en P1 gewiggies opgesit en hulle ingooie geoefen. Alhoewel daar nie een vis geland was onder die kinders nie was dit steeds ‘n groot sukses. Meeste van die kinders het vir die eerste keer in hul lewens met visstokke te doen gekry. Dit was nogal interresant om te sien hoe hulle mekaar help en hand gee. Die uitleen van die visstokke en katrolle is ‘n baie goeie inusiatief en dit gaan veral vir kinders baie meer leer as net visvang en die fasette daarom.

Dit gee vir ons as hengelaars die geleentheid om by kinders op ‘n baie jong ouderdom betrokke te kan raak en hulle ook die respek rondom hengel en al sy fasette te kan leer op ‘n manier wat hulle kan verstaan en prakties kan toepas.

Daar word gereeld deur ander hengelaars ook kinders vir naweke uitgeneem waters toe. Ek het juis gelees dat Michael Cato van Magic die komende naweek ‘n groep kinders uitneem dam toe.

Nogmaals baie dankie. SACS het gehelp om baie kinderhartjies bly te maak die naweek.

Groete,

Gert”

Rod in and waiting
Rod in and waiting
Waiting for that first run

Some of the trees dammaged by the storm
Some of the trees dammaged by the storm
The storm that hit most of the country

The kids from the Orphanage
The kids from the Orphanage
The Smiles say it all



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
© Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.