GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Giftige water besoedel wildtuin-rivier
by Bloomberg
20 January 2014
MORE ARTICLES



BLOOMBERG

Maandag 20 Januarie 2014

Die Selati-rivier is vir die tweede keer deur ’n giftige storting getref, het SA Nasionale Parke (SANParke) in ’n verklaring gesê.
SANParke het gesê dat die storting op 16 Januarie gewaar is en dat dit ’n prioriteit is.
Water met ’n baie hoë suurinhoud het vanaf 30 Desember tot 5 Januarie van bedrywighede wat deur Bosveld Phosphates besit word, vanuit ’n dam na die Selati-rivier naby die Phalaborwa-ingang van die Krugerwildtuin gestroom. Dit het tot “massiewe” vissterftes gelei. Personeel van die wildtuin het die besoedeling ontdek. Die Selati vloei na die Olifantsrivier, een van die grootste riviere in Suid-Afrika.
Relatief stabiele weer wat verwag word oor die volgende twee weke sal help met “dringende” maatreëls wat deur Bosveld Phosphates in werking gestel moet word om verdere dreigende stortings te probeer keer.
SANParks is bekommerd dat die bedryf nie hul benadering tot risikobeheer vinnig genoeg aanpas by veranderings in die klimaat nie. “Meer voorvalle van dié aard kan ál meer gebeur,” waarsku die organisasie.
 



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
© Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.