GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Doodsgevaar in Riool
by Die Vrystaat
09 June 2014
MORE ARTICLES

DIE skokkende vloei en opdamming van rou riool op die terrein van die Bethlehem-stasie, wat ook in die Atbara-spruit vloei, is kommerwekkend en hou n cholera-gevaar in.

S s bekommerde inwoners wat die omgewing saam met Vrystaat vir waarneming besoek het.

Riool borrel reeds maande of selfs al jare uit die Bethlehem-kontrolepunt en het reeds n eie rioolspruit van ongeveer 300m langs die perron gevorm. Dit hoop steeds op.

Die stank en verrotting is sowat 50m van die Atbara-spruit en woonhuise in die omgewing en
100m van besighede in die omgewing.

Talle skoolkinders en ander mense gebruik daagliks di roete tussen Mrelig en die dorp om by hul bestemmings te kom.

n Inwoner wat die terrein besoek het en anoniem wil bly, s: Dit is verskriklik dat die Dihlabeng-munisipaliteit niks hieraan doen nie. Besef hy cholera is n verskrikking wat dodelike gevolge vir mense kan inhou? Dit is n siekte so kwaadaardig dat n pasint teen sonop springlewendig kan wees en teen sononder in die lykshuis kan l.

Is dit hoeveel n munisipaliteit vir sy gemeenskap omgee?
)Vrystaat het n navraag en fotos aan die waarnemende munisipale bestuurder, Soso Sepheke, asook die burgemeester, Tjhetane Mofokeng, vir kommentaar gestuur.



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.