GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Riool stroom in Valsrivier by Kroonstad
by Volksblad
04 July 2014
MORE ARTICLES

JANA SMIT
Vrydag 04 Julie 2014

Pompe by die rioolsuiweringsaanleg op Kroonstad werk nie.

KROONSTAD. Onbehandelde rioolwater stroom weens stukkende pompe by die rioolsuiweringsaanleg in die Valsrivier in die dorp.

Di kwessie is vroer die week deur raadslid Thys Vermeulen van die VF+ op n Moqhaka-raadsvergadering aangeraak.

Vermeulen, wat jare gelede die stadsingenieur was, het ges hy was onlangs by die Kroonstad-rioolsuiweringsaanleg waar aktiwiteite tot stilstand gekom het. Die water staan stil. Dit stroom net so onbehandel die rivier in.

Volgens hom l daar ook ongesuiwerde rioolwater in n bestaande netwerk van ondergrondse waterpype wat gebruik kan word om parke, skole en sportterreine nat te lei. Die water gaan egter weens die stukkende pompe verlore. Gesuiwerde rioolwater wat vir besproeiing gebruik kan word, eerder as water wat uit varswaterbronne onttrek word, sal verligting op die suiweringsaanleg bring.

Hy het ook ges die rekenpligtige amptenaar van die munisipaliteit moet vir die storting van riool in die rivier vervolg word.

Vermeulen het ges in 2008 is R8 miljoen by die rioolaanleg bestee.

Dit is nie vir my lekker as ek sien hoe alles wat ek gebou het, tot niet gaan nie.

Met n besoek van Volksblad aan die rioolaanleg was nie een van die 10 pompe in werkende toestand nie. Een pomp is glad nie eens aan die netwerk gekoppel nie.

Dr. Alb Viljoen, DA-raadslid, het die kwessie as skokkend beskryf. Dit gaan al baie lank aan. Die rioolstelsel en pype moes lankal vervang gewees het.



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.