GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Ren laat damme se vlak styg
by Netwerk 24
13 November 2014
MORE ARTICLES

Kans op waterbeperkings minder

Deur Marisa Fockema
Donderdag 13 November 2014 2:10 vm.

Die kanse op waterbeperkings is nou aansienlik kleiner n die milde ren wat die laaste paar dae oor Sentraal-Suid-Afrika uitgesak het. Dit het ook damvlakke in die Vrystaat en Noord-Kaap laat styg.

Qondile Khedama, hoofbestuurder: kommunikasie van die Mangaung-metro, s die Mockes- en Maselspoortdam in die Vrystaat het danksy die goeie ren sedert Sondag volle kapasiteit bereik.

Dit beteken ons reservoirs dra nou volle kapasiteit, wat enige kanse vir waterbeperkings verminder.

Water vir Mangaung word van die Welbedachtdam af verkry wat nou op 97,5% staan.

Volgens die departement van water en sanitasie se webtuiste is die Boegoebergdam in die Noord-Kaap ook heeltemal vol (103%).

Tonie Rossouw, woordvoerder in die Bloemfonteinse weerkantoor, s die meeste ren in die Vrystaat en Noord-Kaap het teen gisteraand begin opklaar.

Hy s in plekke waar dit nog drup, behoort die wolke ook vandag heeltemal oop te trek.

Nog ren gaan na verwagting volgende week in dele van die Vrystaat val.

In Jacobsdal en Bloemfontein het inwoners gister nog stukke van die skade wat deur wind en weer veroorsaak is, opgetel.

Tussen 40 mm en 100 mm ren het eergistermiddag binne n uur in Jacobsdal uitgesak en die strate in die onderdorp soos riviere laat loop.

Christa du Plooy, waarnemende bestuurder van BKB in die dorp, s dit was gister n wasdag om die winkel wat onder water was en die voorraad wat met modder besmeer was te begin skoonmaak.

Inwoners wie se huise deur die water beskadig is, was ook fluks aan die opruim.

Boere s egter die chaos wat die ren op plekke veroorsaak het, is nie so groot soos die lafenis wat dit gebring het nie.

Jaco Truter van die plaas Pampan buite Upington in die rigting van Olifantshoek, het gister om middernag die eerste keer die seisoen ren gekry. Hy het binne ses uur 32 mm gemeet.

Hy boer met skape en beeste en sou weens die droogte binnekort veelekke moes uitsit.

Die ren het net betyds gekom. Ek loop met n bre glimlag rond en my hart pomp.

Danie Wepener van die plaas Bergplaasts in Kellys View buite Bloemfontein s op sy plaas is die veld vrolik.

Willie Maas, wildboer van die Tri-Hunt-wildreservaat naby Brandfort, s tussen eergister en gister het bykans 100 mm ren op sy grond geval.

Hy moes gister vore oopmaak om damme wat begin oorloop het, ler te tap.

Hantie Jordaan, wat bekend staan as Bethulie se rendame, het eergister slegs 1 mm ren gemeet. Toe sy gisteroggend weer gaan kyk, het die meter op 55 mm gestaan.

Van Sondag tot eergister het 48,8 mm ren in Bloemfontein geval, 16 mm in Welkom, 90,2 mm in Fauresmith en 20,7 mm in Bethlehem.

In Kimberley is 48 mm gemeet en in Aliwal-Noord 33 mm.

In De Aar is eergister 51 mm gemeet en in die distrik Douglas 60 mm.



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.