GENERAL INFO
ABOUT US
NO. 1 CARP CARE & SAFETY
VISION & MISSION
MANAGING DIRECTOR (MD)
CODE OF CONDUCT
JOIN THE SOCIETY
MEMBERSHIP APPLICATION
LEVEL 2 APPLICATION
ENVIRONMENTAL ISSUES
INTRODUCTION
CATCH AND RELEASE
WATER POLLUTION
BOW FISHING
BIODIVERSITY ACT
NW PROVINCIAL GOVERNMENT
EDUCATION
INTRODUCTION
EDUCATIONAL PARTNERS
VENUES
INTRODUCTION
KWAGGAHOEK DAM
MISTY LAKES
SA Carp Society Members Only KLIPKOPJE SPECIMEN CAMP
SA Carp Society Members Only TZANEEN DAM
AFRICAN BLESSINGS
VOSLOO PARK
SERVICES
SPECIMEN WEIGHTS
12-VOLT BATTERY MONITOR
GUIDED BIG CARP TOURS
JEWELLERY
PRIVATE GALLERY
PHOTOS BY MEMBERS
VIDEOS
CARP SOCIETY PARTNERS
INTRODUCTION
CANVAS AND TENT
CARD TECHNOLOGY SERVICES
HENKOR
KORDA
OUTDOOR WAREHOUSE
SAFBAF
CARP ANGLING RULES
CARP ANGLING RECORDS
SA CARP SOCIETY
HOMEPAGE
E-MAIL US
Boogjag vir groot karp by Boskop
by Jaco Smith
20 August 2010
MORE ARTICLES

Howdi

Ek het gister middag besluit om gou Boskop dam toe te ry om 'n paar bass in die hande te probeer kry. Daar aangekom klim ek op my tube en gaan yacht klub se rigting toe. Soos ek nader kom hoor ek 2 manne tekere gaan: "Ek het hom, dis 'n grote... Wow!"

Ek dag hel , lyk my die manne vang goed en ek skop in hulle rigting, toe breek die hel regtig los. Toe ek om die draai skop, toe kry ek 2 manne wat op 'n jetty staan en vis skiet met 'n pyl en boog.
Hulle het so stuk van 20 karps (wat seker spawn in die gras) al geskiet.

Ek begin hulle toe uittrap en dit eindig in 'n helse rusie voor daai manne oppak en ry en hulle los die dooie vis net daar.

Ek wonder hoeveel groot vis word jaarliks so uitgeroei met spawn tyd wanneer die vis easy targets is in die vlak water?

Ns: SACS wil net vir Jaco bedank dat hy sy weg oopgesien het om die sogenaamde visjagters aan te spreek en hy hul kon oorreed om die hasepad te kies. Dit vat soms baie om iemand anders aan te spreek oor iets waarvan mens nie hou nie... en hul nog te oortuig ook om dit stop te sit.



<< BACK TO THE INDEX >>

Website by QuickSolve
Internet, IT & Advertising Solutions Worldwide
E&OE
SA Carp Society accepts no responsibility
for any errors or omissions.
Copyright SA Carp Society. All Rights Reserved.
No article or picture may be reproduced\published
without the written consent of SA Carp Society.